Of u nou 'n tandarts is of 'n tandheelkundige spesialis,
GoodX Tandheelkundige Praktyk Sagteware is ontwerp om u te help, vanaf die maak van 'n afspraak vir 'n pasiënt, tot by kredietbeheer.

Vir 'n goeie ervaring in Tandheelkundige Praktykbestuur, skakel ons vandag nog!

Die GoodX Tandheelkundige Praktykbestuur Sagteware sluit in:

  • Pasiëntskedulering
  • Rekeninge en Kodering
  • Skakeling
  • Kredietbeheer
  • Boekhouding
Odoo CMS- Sample image floating
Ons wil graag vir GoodX bedank vir uitstaande diens. Ons is al vir 'n aantal jare kliënte, en ons kan die verbeterings oor die jare heen sien.
Ons wil graag die spanne in die kliëntediens sentrum bedank vir die uitstaande diens wat ons kry telkens as ons bel. Ons sien uit na die jare vorentoe en die verbeterings wat ons nog verwag.

Dr Ian Erasmus (Dentist & National President of the South African Dental Association)