GoodX Mediese-praktykbestuur-programmatuur word gebruik deur mediese-, tandheelkundige- en verwante gesondheidspraktisyns en hospitale regdeur Suid-Afrika, asook buite sy grense, sedert 1985. Of u 'n algemene praktisyn, 'n spesialis of verwante praktisyn is, GoodX Mediesepraktykoplossings is ontwerp om u te help om die  hele praktyk te bestuur, vanaf die skedulering van 'n pasiënt se afspraak tot by kredietbeheer .

Om u hele praktyk met GoodX te bestuur,  skakel ons vandag nog!

GoodX Mediese Practyk Bestuur Sagteware sal u help:

  •  Vergroot omset
  •  Verhoog wins
  • Verminder betalingsomsettyd en verbeter kontantvloei
  • Verminder slegteskuld
  • Vereenvoudig mediese eisebestuur
  • Verbeter praktykbestuurdoeltreffendheid
  • Raadpleeg jou kliniese notas enige plek of tyd
  • Maak vinnig pasiëntnotas

GoodX Praktykbestuur Sagteware is:

  • Gebaseer op egte finansiële beginsels
  • Direkte, intydse aanlyn eiseverwerking met mediese fondse
  • Geïntegreerde dagboek vir afsprake
  • Pasiënt kliniese geskiedenis- en behandelingnotas
  • Faktureer direk vanaf die dagboekskerm
  • Stel meer as 100 verskillende verslae op
  • GoodX SMSe
  • Kredietbeheer
  • Finansiële verslae
  • Medieserekeningprogrammatuur
  • Voorraadbeheer

Die GoodX Mediese Praktykbestuur Sagteware sluit in:

  • Pasiëntskedulering
  • Stuur rekenings met kodes
  • Elektroniese Eiseverwerkingselsel
  • Kredietbeheer
  • Boekhouding

Wat ons kliënte sê:

Aangesien Practice Relief 'n besigheid is wat hoë volumes mediese eise met relatief lae gemiddelde waarde per eis hanteer, is ons afhanklik van Inligting- en Kommunikasie-Oplossings wat die doeltreffende bestuur bevorder van hierdie arbeidsintensiewe saak.

Na nabetragting en 'n intensiewe studie van beskikbare sagteware in die praktykbestuurmark, het ons besluit om ons operasies te standaardiseer op GoodX Sagteware. Die hoofredes vir ons besluit was:

  • Die besigheidsetiek van GoodX. (Ons glo ons kan 'n langtermyn sakeverhouding bou en handhaaf met die bestuur van GoodX.)
  • Die werking van die stelsel wat doelgemaakte oplossings bied wat die betaling van eise deur mediese skemas verseker in die Suid-Afrikaanse konteks.
  • Die grondliggende ruggraat van die sagteware is gebaseer op en word voortdurend getoets teen algemene boekhouding- en ouditeringstandaarde, wat die integriteit van die verwerkte data verseker (Unieke leidende funksionaliteit in die praktykbestuur Inligting en Kommunikasie Tegnologie omgewing).
  • Die gewilligheid en inkoop van bestuur om die stelsel mettertyd te omvorm in 'n ware korporatiefgebaseerde stelsel wat effektief kan gebruik word in 'n nasionale hoofraam omgewing. GoodX het beduidende stappe gedoenn in hierdie opsig, en ek glo dit posisioneer die maatskappy goed vir kontinue en volhoudende groei.

Stephen Deetlefs – Hoofuitvoerendebeampte – Practice Relief