GoodX se hospitaal bestuur sagteware vergemaklik die hospitaalbestuur proses van begin tot einde, en sluit in 'n apteeksorg bestuurstelsel asook 'n beddensbestuur stelsel. Ons hospitaalbestuur stelsel omvat spesialisdissiplines, insluitende geneeshere en patoloë. GoodX huisves 'n sentrale databasis vir verhoogde pasiëntesorg, debiteure- en gevallebestuur. Ons bied ook omvattende Wolkdienste wat u toegang gee tot u verslae vanaf enige plek, enige tyd, deur die meeste Internet kommunikasietoestelle.

Ons spreek die behoeftes van ons bestaande kliënte suksesvol aan, insluitend Cormed, Sandhurst en Howick.