GoodX Skakel

GoodX Skakel is 'n intydse (B2B) skakel met pasientvalidering, invoer en voordele toetse na en van alle groot mediese hulp voorsieners wat hierdie dienste ondersteun. GoodX Switch is integrated directly into GoodX Practice Management Software so you can manage everything under one roof with less administration hassle and no need for external software. We have optimised many of the time consuming steps, for instance proof of submissions can be emailed directly from account screen while doing credit control, this and other similar timesaving features makes our switch a major reason for moving to GoodX.

Om te bespaar op u skakelkoste, telefoneer ons vandag nog.

Elektroniese Indieningsadvies (EIAs)

'n ERA is 'n elektroniese verduideliking wat vir u besonderhede verskaf oor 'n diensverskaffer se eisebetalings, en die redes vir die verwerping van eise. ERAs word ontvang deur mediese praktisyns wat dienste lewer aan pasiente. Dit kan u werkvloei bespoedig as u dadelik weet watter eise betaal is, en met watter bedrag.

GoodX verskaf aan u geintegreerde ERAs wat kostes verlaag met 'n eenvormige fooi eerder as 'n eis vir eis fooi. Ons gee vir u Discovery ERAs heeltemal verniet.

Wat maak ons besonders?

  • Werk intyds en opdateer dadelik
  • Elektroniese eise en indiening by alle groot mediese fondse
  • Voordele kontroleerder vir Discovery
  • Indienningsbewyse direk vanaf GoodX
  • Pasientvalidering en pasientinligting invoer
  • Onmiddellike terugvoer per eis
  • Bespoediging van ingediende eise
  • Invoer van EIAs
  • Outomatiese rekonsiliasie van EIAs
  • Kostelose herindiening van eise
  • Geen koste vir verwerpte eise
  • Vooraf kontrolering spaar tyd en verbeter kontantvloei
  • Een kontakpunt vir al u ondersteuningsbehoeftes
  • Intydse indiening van eise bespoedig omsettyd
  •  Onmiddelike verwerping van onjuiste lid inligting

Skakel en Spaar

Spaar tot 35% met GoodX Skakel!

Ons bied die laagste koste vir mediese eise skakeling in die mark, met uitstekende diens! Ons kliente is begeesterd oor die Skakel.

Geintegreerde Elektroniese Indieningsadvies (ERAs) beperk onkostes met 'n vaste maandelikse fooi eerder as 'n fooi per eis.

Ontvang Discovey ERAs verniet met GoodX Skakel!