GoodX Wolk
Die "wolk" bied afgeleë, veilige stoorplek en toegang tot al jou data oor die Internet. Dit stel jou in staat om enige data wat in die wolk gebêre is by te kom met die meeste kommunikasietoestelle, vanaf enige plek, enige tyd.
We use real time replication to improve failover time in the event of a disaster and also have offsite backups.
Pasiëntinligting is sensitief en privaat - dit is belangrik om dit veilig te bewaar. As data in die wolk gestoor word, is dit beskerm teen verlies as gevolg van diefstal, faling en kwaadwilligheid.
Dokters het toegang tot pasiëntinligting met enige toestel, enige plek, enige tyd, wat u in staat stel om pasiëntesorg te verbeter en behandeling te optimeer. Verskeie dokters kan 'n pasiënt se inligting bykom (mits hulle toestemming het). Dit kan die verskil beteken tussen lewe en dood in noodtoestande.
Doelgemaakte Program-aanpassings
GoodX Sagteware doen doelgemaakte aanpassings om die sagteware by u praktyk se spesifieke behoeftes aan te pas. Ons evalueer alle versoeke, en as dit algemeen van nut is, dan voeg ons dit by die standaard produk.
Toegevoegde dienste - SMS
"Short Message Service" (SMS) is nou 'n onmisbare deel van besigheid en kommersiële kommunikasie. Die oorheersing van selfone, en die feit dat SMS so betroubaar, kostedoeltreffend en onmiddellik is, maak hierdie tegnologie 'n moet vir die GoodX kliënt. U kan nou aan u pasiënte stuur:
- Afspraak herinnering – spaar onkostes. Met die nuwe GoodX SMS byvoegsel kan u u pasiënte herinner aan afsprake teen 'n breukdeel van die koste van 'n telefoonoproep. U pasiënte geniet beter dienslewering en u spaar tyd en geld. Your patients will enjoy increased customer service and you will save time and money.
- Payment Reminders – Inform your patients once their accounts are 60 days or older. Sending final demands and other reminders in this method is a fast and cost effective way of communication between the practice and the patients.
- "Happy Birthday Wishes" -Take your doctor / patient relationship to the next level! Sending personalised sms well wishes for special occasions will definitely make your patients feel special without you having to spend a lot of your valuable time doing it.
- Repeat Prescriptions - Save time by letting your patients know beforehand of prescription that needs to be repeated. Once again your patients will enjoy superior customer care.
- Marketing Specials – Keep your patients up to date with different specials offered each month.
Kliëntedienste
As a client of GoodX Software you will have a consultant appointed to assist you with the use of your GoodX Practice Management Software and Hospital Management Software. The consultant will ensure that you are optimally using all the features of the software and that your practice is on the latest version.
Alle konsultantee word deeglik opgelei om te verseker dat u praktyk aan die voorfront van tegnologie bly.