Kliente Voetafdruk

GoodX Sagteware bied dienste aan kliente dwarsoor Suid-Afrika sowel as Namibie. Klientprofiele wissel van eenman praktyke tot groot mediese sentrums en hospitale. GoodX het omtrent 2200 betalende praktyke, en te danke aan sy sterk finansiele kern en vermoë om groot aantalle transaksies te hanteer, is GoodX nogal sterk in die mediese mark en buro-omgewing. Kliente sluit in:

  • Intercare (14 Takke)
  • Sea West
  • Medfin
  • HEALth-WorX (6 takke)
  • Medipark Medical Centre (Landman)
  • Vermaak en Vennote
  • Brima
  • Xpedient
  • Zuid-Afrikaans Hospitaal